Hodor… No more… (Spoiler Alert!)

Maak ek toe mos die fout om voor 5h00 vanoggend op te staan om Game of Thrones se nuwe episode te kyk.

My hart is in stukke.  Die dag is in sy moer in!  Die White Walkers het vir Hodor gevat.  Dônnerse rubbish!

Ek wonder maar net… “Obviously” gaan hy nou ook ‘n White Walker word, maar gaan hy nie nog maar steeds lojaliteit teenoor Bran hê nie?  Ek meen, hy is die suiwerste siel van al die ander (d)rolle.  Baie mense het gereken John Snow gaan “evil” wees toe hy van die dood af terugkeer, maar toe nou nie.

Wat dink julle?

Vir dié wat nie Game of Thrones kyk nie… FOR SHAME!

Vir dié wat dit kyk, maar nog nie die nuutste episode gekyk het nie… SORRY!

Dié wat die boeke gelees het… SJARRAP!

db8c55aba080ffe65c0512dcbe64419c.jpg

5 thoughts on “Hodor… No more… (Spoiler Alert!)

  1. Ag nee dêmmit man, nou wat nou?

    Kan nie wag om dit vanaand te gaan kyk nie, Maandagaande is dit selfs moeilik om kos op die tafel te kry in ons huis, ons ALMAL is mal oor Game of Thrones!

    Wat het jy van die vorige episode se einde gedink? Sy het hulle darem verkool hê? Bliksems!

    Liked by 1 person

      1. Nee genade, daar is so baie mense, ek hou daarvan om ten minste te weet wie’s wie …. dit vat so lank tussen series, mens moet eintlik elke keer weer van voor af kyk …

        Like

      2. As die hele reek klaar is (hulle beweer net tot die agste seisoen) dan gaan ek die box set koop. Ek het die Tiener belowe as sy 18 is dan kan ons dit saam kyk want sy is nog te jonk vir dit.

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s