Seisoenale depressie…

Saterdae is my “chill-out” dag.  Dis te sê as ek nie die een of ander kinderpartytjie aan het nie.  Vandag is my “af-dag”.  En wat gaan ek doen?

Ek gaan WEEREENS vloere mop.  Hierdie wind is besig om vir my ‘n gemoedsbekakking van epies proporsies te gee!  Ek sweer ek het selfs eergisteraand begin huil van frustrasie want die vloere is pas gemop dan hoor mens die tjrts-tjirts onder jou skoene.  Ek pes dit!  Stof in my ore.  Stof op my kopkussing… Fok, selfs my snot het omgesit in stof!

Dan gaan ek buite sit met ‘n glas Chardonnay, die musiek kliphard,  en ek gaan sit en kyk hoe die wind die arme vinkies se nessies uit die bome ruk!

Dis om van te ween…

14203097_1295484877128982_1386259255228798485_n.jpg

One thought on “Seisoenale depressie…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s