‘n Bietjie van alles…

‘n Paar dinge waarop ek hierdie week afgekom het.

‘n Bietjie (baie) grillerig:

20f76041a7d0b20c0b486b6eb116691f

Iemand wat ek volg op Pinterest was hierdie week baie hard besig om resepte vir “runners” (hoenderpote) te “pin”.  Mense, mense… ek gaan eerder klyte toe van hongerte.  Ek wil ‘n hoer-beroerte kry as ek net die goed daar in Pick-n-Pay se vrieskas sien.  Ek geen nie om hóé lekker jou ouma dit maak nie, dis net verkeerd.  In álle opsigte!

 

‘n Bietjie dom:

enhanced-buzz-20038-1327001628-3.jpg

“Stupid is as stupid gets!”

 

‘n Bietjie eienaardig:

90e11e7230664ac0be2b26a689af7fc2.jpg

Hierdie is al blykbaar ou nuus maar ék wat (lyk my) in ‘n boks bly het eers twee weke terug daarvan gehoor.  Ek het bietjie gaan oplees.  Party  bronne maak dit af as ‘n “hoax”, terwyl ander bevestig dat Tieners dit wél doen.  Jy doop ‘n tampon in Vodka in sit dit dan in jou va-jay-jay want jy raak vinniger gepis en niemand kan dit ruik nie.  Ek het toe op iemand se blog afgekom wat dit ‘n “go” gegee het en sý reken dat, behalwe dat haar nunu vreeslik gebrand het en dit uiters ongemaklik was, sy glad nie “sloshed” geraak het nie.  “Amuzing”, nietemin…

 

‘n Bietjie waarheid:

f72edcc28411eed38152eb7b293c0767.jpg

 

‘n Bietjie snaaks:

272de2f9dde79478d7565d0961c90b7b.jpg

 

‘n Bietjie “WOW”

64addaee3b4ecbe577b4003def2b9217.jpg

 

Lekker naweek, almal!

One thought on “‘n Bietjie van alles…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s