Ouma se onthou-briewe…

Soos wat die Alzheimer’s my ouma kom wegdra het, het sy ál meer bewus daarvan geraak dat álles tydelik is.  Die lewe en later, haar geheue.  Vandat sy gehoor het dat sy siek was het sy nooit met ons daaroor gepraat nie.  Dalk het sy gedink dat dit net sou weggaan as sy dit ignoreer.  Ek het eendag vir my oupa gevra:  “Oupa, wéét ouma sy is siek?”  En hy het net gesê:  “Sjjjt… ons praat nie met haar daaroor nie… dit maak haar kwaad en hartseer.”

Hierdie het sy neergepen toe sy nog kon skryf…  My oupa het dit net na haar afsterwe vir my gegee.  Ek kan nie verstaan dat die vergeet-siekte só ‘n brein moes aftakel nie?

New Picture

 

New Picture (1)

4 thoughts on “Ouma se onthou-briewe…

  1. Aangrypend. My ouma het ook Alzheimers. Is/was baie moeilik om my oumsie te sien alles vergeet. Nou is sy net ‘n dop. Laas keer wat ek daar gaan kuier het wou sy weet wie is die mooi jong man wat so spesiaal vir haar kom kuier. Sad.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s