Nog ‘n “dude” daarmee-heen…

1850e71756d74196f562c15db4981563

Ek is maar tranerig vandag ná die nuus van Chester Bennington se dood.  Op die dag wat Chris Cornell sou verjaar het – ‘n goeie vriend van hom wat ook op 18 Mei vanjaar sy eie lewe geneem het.  Bennington het nog “Hallelujah” gesing op Cornell se begrafnis.

Wat de moer?  As dinge só aangaan sit ons op die einde net met “Bubblegum Music” – Justin Bieber, Miley Cyrus, Selena Gomez… fokken die Van Jaarsveld-clan en Kurt Darren.  Nee kak my ore gaan nie gelukkig wees nie…  Wie is volgende?  Eddie Vedder?

Onder is ‘n boodskap wat Bennington geTweet het ná Cornell se dood:

DAHoAlcXkAA375l.jpg

‘n Duet deur Bennington en Cornell:

 

Een ding is vir seker.  Waar hulle ookal is, vandag word daar êrens in ‘n ander dimensie befokte goeie musiek gemaak en ek wens ek kon dit aanskou!

Rock on!

 

8 thoughts on “Nog ‘n “dude” daarmee-heen…

  1. Damn girl, jy ook ‘n manier om die algehele gevoel goed op te som. Snot en trane weer vandag en asb nie Vedder, ek sal dit nie maak nie. Ek sal net nie

    Like

  2. ai ja dis hartseer. sy lirieke was altyd so pure en so lekker om saam te sing. in my agter brein wonder ek net of die “hellhounds” hom geteister het tot hy selfmoord gepleeg het?

    Like

      1. ek wonder net hoekom meeste celebrities met dwelms en alkohol sukkel. Net jammer iemand kon hom nie help nie- hyt regtig baie talent gehad.

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s