Hang-bal…

Ek lewe nog… net-net.

Julle moet net hang-bal want shit is going down, mense.  Ek was weer vir ‘n week in die psych-ward opgeneem (waaroor ek later sal skryf) en my sielkundige het my na drie jaar uiteindelik oortuig dat my ma ‘n Narsis (fokken kak om deur twee van daai tipe grootgemaak te word!) en dat ek nie ‘n boom is nie.

So, ek het my bedanking ingedien en sal binnekort my direkteurskap ook opsê.

Vir eers het ek nog baie om te doen so ek sal eers weer lekker kan skryf in Oktober – dit is nou te sê as ek nie weer opgeneem word nie want die tensions loop so hoog dat ek siek tot in my siel is.

Praat Oktober weer, kwaggas!

15 thoughts on “Hang-bal…

  1. Fokitogi dit is nou n kakkenspul, maar kan dalk groot geluk in jou lewe bring. Buit vas en hou vas en klou vas, aan alles behalwe aan al die (k)akkies. Sterkte.
    Sien uit om jou weer in Oktober te sien

    Like

  2. ek sal graag wil lees. Ek weet van iemand wat ook narsistiese ouers het en sal graag hom wil beter wil verstaan as ek deur jou oog punt jou strorie kan lees- want ek voel daars skade wat van hulle kant af kom en hy word alleen sleg gese en blameer vir sy ” mal aanvalle”.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s